Carel Labuschagne (Prive Houseboats)

Edgar Evans (Liquid Lounge)
August 12, 2020
Naveen (Prive Houseboats)
August 12, 2020

Van die begin af was die mense vinnig om terug te kom met antwoorde op vrae, Ryan het gebel voor ons ingeboek het, die eenheid is skoon met alles wat ‘n mens kan nodig kry op ‘n wegbreek, alles word professioneel en op ‘n spoedige manier hanteer, ons was daar vir ‘n sportbyeenkoms in Vereeniging en dit was baie lekker om in die middag terug te kom na die eenheid toe en die rustigheid te ervaar en net lekker te ontspan, baie dankie aan Liquid living vir ‘n wonderlike ervaring.

Call Now Button